WEBWERF deur HEIDI MUNNIK
Noordwes POSDUIF FEDERASIE

Welkom

Inligting

Noordwes Posduif Federasie (NWPF)

Noordwes Posduif Federasie is hoofsaaklik in die Noordwes Provinsie in Suid Afrika geleë. Die federasie bestaan uit 14 klubs. Vanweë die groot geografiese verskille binne die grense van die federasie, het die lede in 2005 die beleid aangeneem dat daar jaarliks op ‘n rondomtalie basis uit ‘n ander rigting gevlieg word nl. SUIDELIK, NOORDELIK en WESTELIK (in hierdie volgorde). Hierdie beleid is konstitusioneel vervat en slegs die wedvlugpunte word jaarliks vasgestel. Die algemende jaarvergadering van NWPF het op 23 April 2019 plaasgevind. Die 2019 wedvlugseisoen was vanuit ‘n WESTELIKE rigting gevlieg

2019 NWPF KAMPIOEN

BOET GRUNDELING A SRSPV SCHWEIZER-RENEKE Enkelduifpunte behaal: Kortpad: 1094 Middelpad: 972 Langpad: 912 TOTALE PUNTE: 2978
Columba Primus Eerste die DUIF, dan die bevordering van die sport en laaste, die eie EK