WEBWERF deur HEIDI MUNNIK
Noordwes POSDUIF FEDERASIE
Columba Primus Eerste die DUIF, dan die bevordering van die sport en laaste, die eie EK
Die ALGEMENE JAARVERGADERING en 2019 PRYSUITDELING, wat op 28 Maart 2020 sou plaasvind, is afgestel na die afkondiging van ons staatspresident, Cyril Ramaphosa, op 24 Maart 2020 van algehele inperking van beweging van alle Suid-Afrikaners. Die dagbestuur het besluit om die prysuitdeling in elektroniese formaat beskikbaar te stel sodat NWPF op hierdie wyse die nodige erkenning aan ons wenners kan gee.

NWPF 2019 ELEKTRONIESE PRYSUITDELING